Deuteronomium 13:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet יהוה, julle God, volg, Hom respekvol vrees, Sy opdragte uitvoer, Sy stem gehoorsaam, Hom dien en aan Hom vashou.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:1-12