Deuteronomium 12:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar sal julle voor die Teenwoordigheid van יהוה, julle God, eet en vol vreugde wees, julle en jul huisgesinne, oor alles waaraan julle jul hand slaan, waarin יהוה, jou God, jou geseën het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:3-8