Deuteronomium 12:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer יהוה, jou God, jou grondgebied vergroot, soos Hy jou belowe het en jy sê: ‘Ek wil vleis eet’ omdat jou liggaam begeer om vleis te eet, dan mag jy net soveel vleis eet as wat jou liggaam begeer.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:12-21