Deuteronomium 12:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet al die plekke, waar die nasies wat deur julle onteien gaan word, hulle gode, op die hoë berge en op die heuwels en onder elke groen boom, gedien het, vernietig tot uitwissing.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-3