Deuteronomium 12:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar wanneer julle deur die Yarden getrek het en bly in die land wat יהוה, julle God, julle gee om te erf en Hy julle rus sal gee van al julle vyande rondom sodat julle in veiligheid bly,

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:5-20