Deuteronomium 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat Hy gedoen het aan die leër van Mitzrayim, aan sy perde en aan sy strydwaens; hoe Hy die water van die Sufsee oor hulle laat stroom het terwyl hulle julle agtervolg het en יהוה hulle heeltemal vernietig het;

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:1-7