Deuteronomium 11:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal gebeur, wanneer יהוה, jou God, jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit te besit dat jy die seën op die berg G’rizim moet lê en die vloek op die berg `Eival.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:28-32