Deuteronomium 10:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet יהוה, jou God, respekvol vrees, Hom moet jy dien en aan Hom moet jy vashou en by Sy Naam (Karakter en Outoriteit) sweer.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:10-22