Deuteronomium 10:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir my gesê: ‘Staan op, gaan voort om voor die volk uit verder te trek dat hulle kan inkom en die land besit wat Ek aan hulle vaders met ’n eed beloof het om vir hulle te gee.’

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:6-18