1. In dié tyd het יהוה vir my gesê: ‘Beitel vir jou twee kliptafels soos die eerstes, klim op met die berg na My toe en maak vir jou ’n ark van hout.
2. Ek sal die woorde op die tafels graveer wat op die eerste tafels was, wat jy gebreek het en jy moet dit in die ark sit.’