nadat hy Sigon, die koning van die Emoriete, wat in Hesbon gebly het en `Og, die koning van Bashan, wat in `Ashtarot en Edre’i gebly het, verslaan het.