Dani'el 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan U, יהוה, kom die onpartydige opregtheid toe, maar aan ons kom op hierdie dag beskaming toe; aan die manne van Y’hudah, die inwoners van Yerushalayim en aan die hele Yisra’el, die wat naby en die wat ver is, in al die lande waarheen U hulle verdryf het, weens hulle oortredinge wat hulle teen U begaan het.

Dani'el 9

Dani'el 9:6-12