Dani'el 9:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

ek het gebid tot יהוה, my God en belydenis gedoen en gesê: “Ek smeek U, o יהוה, groot en gerespekteerde God, wat die verbond en onverdiende guns behou vir hulle wat Hom liefhet en Sy opdragte gehoorsaam,

Dani'el 9

Dani'el 9:1-6