Dani'el 9:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O, יהוה, hoor! O, יהוה, vergewe ons! O, יהוה, luister en doen dit, stel nie uit nie, om U eie Naam (Karakter en Outoriteit) ontwil, o my God, want U Naam (Karakter en Outoriteit) is uitgeroep oor U stad en oor U volk.”

Dani'el 9

Dani'el 9:9-26