Dani'el 6:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die manne gesê: “Ons sal teen hierdie Dani’el geen enkele grond vir ’n aanklag vind nie, tensy ons dit teen hom vind op grond van die wet van sy God.

Dani'el 6

Dani'el 6:1-14