Dani'el 6:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

My God het Sy engel gestuur en die bekke van die leeus toegemaak en hulle het my geen leed aangedoen nie, want ek was onskuldig voor Hom en ook teenoor u, o koning, het ek geen oortreding begaan nie.”

Dani'el 6

Dani'el 6:15-25