Dani'el 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
totdat Dani’el, in wie die Gees van die Afgesonderde God is, voor my gekom het, wie se naam Belt’shatzar is, volgens die naam (karakter en outoriteit) van my god en ek het die droom voor hom vertel: