daarom het ek beveel om al die wyse manne van Bavel voor my te bring sodat hulle die betekenis van die droom aan my bekend kan maak.