Dani'el 4:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Nou loof, prys en eer, ek, N’vukhadnetzar en lig ek die Koning van die hemel hoog, want al Sy werke is waarheid en Sy lewenswyses regverdig en Hy is in staat om hulle wat in trotsheid lewe te verneder.”