Dani'el 4:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hulle sal u wegdryf van mense af en u blyplek sal saam met die diere van die veld wees en hulle sal u gras laat eet soos ’n jong bul en u sal deur die dou van die hemel natgemaak word en sewe seisoene sal oor u verander totdat u weet dat die Allerhoogste heers in die koninkryk van die mens en dit gee aan wie ook al Hy wil.

Dani'el 4

Dani'el 4:24-35