Dani'el 4:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe was Dani’el, wie se naam Belt’shatzar was, vir ’n uur verward en sy gedagtes het hom gepla. Die koning het gepraat en gesê: ‘Belt’shatzar, moenie dat die droom of die betekenis jou omkrap nie.’ Dani’el het geantwoord en gesê: ‘My meester, mag die droom wees vir hulle wat u haat en die betekenis vir u vyande.

Dani'el 4

Dani'el 4:17-20