Dani'el 4:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Sy blare was mooi en sy vrugte oorvloedig en aan hom was kos vir almal; die diere van die veld het onder hom gebly en die voëls van die hemel het op sy takke gerus en alle vlees is vanaf hom gevoed.