Dani'el 3:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het N’vukhadnetzar nader gekom na die opening van die brandende vuuroond en gesê: “Shadrakh, Meishakh en `Aved-N’go, diensknegte van die Allerhoogste God, kom uit en kom hier!” Toe het Shadrakh, Meishakh en `Aved-N’go uit die vuuroond uitgekom.

Dani'el 3

Dani'el 3:24-27