Dani'el 3:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het N’vukhadnetzar gepraat en vir hulle gevra: “Is dit waar, Shadrakh, Meishakh en `Aved-N’go, dat julle my gode nie dien nie en ook nie die goue beeld wat ek opgerig het, aanbid nie?

Dani'el 3

Dani'el 3:10-22