Dani'el 3:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is sekere manne van Y’hudah wat u oor die bestuur van die provinsie van Bavel aangestel het, Shadrakh, Meishakh en `Aved-N’go; hierdie manne het u, o koning, nie in ag geneem nie; hulle dien nie u gode nie en aanbid ook nie die goue beeld wat u opgerig het nie.

Dani'el 3

Dani'el 3:6-16