Dani'el 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U, o koning, het ’n bevel gegee dat elke mens wat die geluid van die horing, fluit, harp, doedelsak en van allerhande musiek met instrumente hoor, moet neerval en die goue beeld, wat u opgerig het, aanbid

Dani'el 3

Dani'el 3:6-16