Dani'el 2:48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe het die koning Dani’el se rang verhoog en aan hom baie geskenke gegee en hom aangestel as heerser oor die hele provinsie van Bavel en as hoof oor al die generaals en oor die wyse manne van Bavel.