Ná u sal daar ’n ander koninkryk, geringer as u, opstaan en ook ’n derde koninkryk, van koper, wat oor die hele aarde sal heers.