Dani'el 2:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is die yster, die klei, die koper, die silwer en die goud almal saam in stukke gebreek en dit het soos die kaf van die dorsvloere in die somer geword en ’n sterk wind het hulle weggevat sodat geen plek vir hulle gevind kon word nie en die klip wat die beeld getref het, het ’n groot berg geword en die hele aarde gevul.

Dani'el 2

Dani'el 2:29-40