Dani'el 11:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Daarna sal hy sy gesig draai na die eilande en baie daarvan verower en wegdoen met ’n heerser wat hom verag het en sy veragting laat terugkeer op homself.

19. Dan sal hy sy gesig draai na die vestings van die aarde, maar hy sal oorwin word en val en nie meer gevind word nie,

20. dan sal ’n swak heerser in sy plek opstaan en ’n afhanklike van die koninkryke, maar binne ’n kort tydjie sal hy vernietig word, maar nie deur woede of deur oorlog nie.

Dani'el 11