`Amos 9:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Let op, die dae kom,” verklaar יהוה, “wanneer die ploeër die maaier sal inhaal en die druiwetrapper die een wat die saad saai; wanneer die berge van nuwe wyn sal drup en al die heuwels hulle verbly.

`Amos 9

`Amos 9:5-15