`Amos 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek het יהוה langs die altaar sien staan en Hy het gesê: “Slaan die pilaarkoppe sodat die drumpels skud en breek hulle op die koppe van almal! Dan sal Ek die wat van hulle oorbly met die swaard neerslaan: daar sal geen voortvlugtige uit hulle wees wat ontvlug of ’n vlugteling wat ontsnap nie.

2. Al grawe hulle in Sh’ol in, My hand sal hulle daaruit haal en al gaan hulle op na die hemel, Ek sal hulle van daar af afbring.

`Amos 9