`Amos 8:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gesê: “Wat sien jy, `Amos?” Ek het geantwoord: “’n Mandjie somervrugte.” Toe sê יהוה vir my: “Die einde het vir My volk Yisra’el gekom. Ek sal hulle nie langer spaar nie.

`Amos 8

`Amos 8:1-7