`Amos 7:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir my gesê: “Wat sien jy, `Amos? Ek het geantwoord: “’n Skietlood.” Toe sê יהוה: “Let op, Ek is op die punt om ’n skietlood in die midde van My volk Yisra’el te sit. Ek sal hulle nie langer spaar nie.

`Amos 7

`Amos 7:3-14