`Amos 7:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Amatzyah, die priester van Beit-El, na Yarov’am, koning van Yisra’el, gestuur en gesê: “`Amos het teen u saamgesweer midde-in die huis van Yisra’el; die land kan nie al sy woorde uithou nie,

`Amos 7

`Amos 7:8-15