`Amos 5:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Haat boosheid, wees lief vir wat goed is

16. daarom, so sê יהוה, die God van die leërmagte: “Op al die pleine is daar ’n geweeklag en op al die strate sê hulle: ‘Ag tog, ag tog!’ Hulle roep ook die boer tot rou en die beroepsklaers tot treurliedere.

17. Daar is ook ’n geweeklaag in al die wingerde omdat Ek in jou midde sal deurgaan,” sê יהוה.1 Thes 5:2

`Amos 5