`Amos 4:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. “Ek sal daarom só met jou maak, o Yisra’el omdat Ek só met jou sal doen, maak gereed om jou God te ontmoet, o Yisra’el,”

13. want let op, Hy wat berge vorm, die wind skep en aan die mens Sy gedagte bekend- maak, Hy wat die sonsopkoms in duisternis maak en op die hoë plekke van die aarde loop, יהוה, God van die leërmagte, is Sy Naam (Karakter en Outoriteit)!

`Amos 4