`Amos 3:14-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. want op die dag wat Ek Yisra’el se oortredinge straf, sal Ek die altare van Beit-El straf; die horings van die altaar sal afgesny word en hulle sal op die grond val.

15. Ek sal ook die wintershuis saam met die somershuis tref; die huise van ivoor sal ook vergaan en die groot huise sal tot ’n einde kom,” verklaar יהוה.

`Amos 3