`Amos 2:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: “Oor drie oortredinge van Yisra’el, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie omdat hulle die onpartydige en opregte vir silwer verkoop het en die behoeftige vir ’n paar sandale;Lev 18

`Amos 2

`Amos 2:4-12