`Amos 1:14-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Ek sal ’n vuur aansteek op die muur van Rabbah en dit sal sy kastele verteer te midde van gevegskrete op die dag van die geveg en ’n storm op die dag van die orkaan.

15. Hulle koning sal in ballingskap gaan, hy, saam met sy prinse,” sê יהוה.

`Amos 1