3 Yoganan 1:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. aan wie jy goed gedoen het en vir hulle, waardig voor God, voorsien het, wat van jou liefde voor die hele gemeente getuig het,

7. want hulle het vir Sy Naam (Karakter en Outoriteit) uitgegaan sonder om iets van die ongelowiges te neem.

8. Ons is dit daarom verskuldig om sulke mense te ontvang sodat ons medewerkers van die waarheid kan wees.

3 Yoganan 1