2 Timotheos 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van nou af is daar vir my opsy gesit die kroon van onpartydige opregtheid waarmee my Meester my sal beloon op die dag wat Hy die regverdige sal beoordeel en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat Sy openbaring liefgehad het.

2 Timotheos 4

2 Timotheos 4:1-9