2 Timotheos 4:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. want daar kom ’n tyd dat hulle die ware leer nie sal gehoorsaam nie, maar leermeesters bymekaarmaak volgens hulle eie begeertes, wat hulle gehoor kan streel

4. en hulle sal hulle ore van die waarheid af wegdraai en na fabels toe draai.

5. Jy egter, wees waaksaam in alles. Verdra booshede; doen die werk van ’n verkondiger van die goeie boodskap en vervul jou bediening,

6. want ek word daarom as ’n offer geoffer en die tyd van bevryding het aangebreek.

2 Timotheos 4