7. wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.
8. Net soos Yannes en Yambres teen Moshe opgestaan het, so staan ook hierdie mense teen die waarheid op, mense wat hulle verstand korrup maak en uit die vertroue verwerp word.Yir 15:6
9. Hulle sal nie vooruitgaan nie, want hulle gekheid is aan elke mens bekend, net soos ook hulle s’n bekend was.