2 Timotheos 3:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

my vervolginge en my lyding en jy ken die dinge wat ek deurstaan het in Antiogeia, in Ikonion en in Lustra; watter vervolginge ek ook al verdra het en my Meester het my uit almal gered.

2 Timotheos 3

2 Timotheos 3:2-16