2 Sh'mu'el 9:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. M’fivoshet het ’n jong seun gehad met die naam van Mikha. Almal wat in die huis van Tziva gebly het, was M’fivoshet se diensknegte.

13. M’fivoshet het in Yerushalayim gebly, want hy het gereeld aan die koning se tafel geëet. Hy was kreupel in altwee voete.

2 Sh'mu'el 9