2 Sh'mu'el 9:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid gesê: “Is daar nog enige iemand oor van die huis van Sha’ul dat ek aan hom omgee kan bewys ter wille van Y’honatan?

2 Sh'mu'el 9

2 Sh'mu'el 9:1-9