2 Sh'mu'el 7:28-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Nou, יהוהGod, U is God, U boodskap is waarheid en U het hierdie goeie ding aan U dienskneg belowe.

29. Nou, daarom, mag dit U behaag om die huis van U dienskneg te seën sodat dit vir ewig voor U Teenwoordigheid kan voortgaan, want U, יהוה-God, het gepraat en met U seën, mag die huis van U dienskneg vir ewig geseënd wees.”

2 Sh'mu'el 7