2 Sh'mu'el 6:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is vir koning Dawid vertel en gesê: "יהוה het die huis van `Oved-Edom en alles wat aan hom behoort, geseën ter wille van die ark van God." Dawid het gegaan en die ark van God met vreugde uit die huis van `Oved-Edom in die stad van Dawid ingebring.

2 Sh'mu'el 6

2 Sh'mu'el 6:11-18