2 Sh'mu'el 5:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het by Ba’al-P’ratzim gekom en hulle daar verslaan en gesê: “יהוה het voor my deur my vyande gebreek soos water deurbreek.” Hy het daarom dié plek Ba’alP’ratzim genoem.

2 Sh'mu'el 5

2 Sh'mu'el 5:18-25